Algemene teelwerk en laminated flooring - Kroonstad

Monday, 16 January 2017

Item details

City: Kroonstad, Free State
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Adriaan
Phone 063 449 6512

Item description

Ons lewer profesionele diens in teelwerk end laminated vloere in kroonstad. Ons instaleer ook Chinese ceilings wat maintenance free is en vir altyd sal hou. Teelwerk in Jou badkamer, kombuis of enige deel van Huis, gelamineerde vloere is fantasties en is baie netjies
Skakel ons gerus vir Jou gratis kwotasie en maak jou huis Jou prag huis